Modulekode | MHB 795 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Die module vereis van die leerder om te demonstreer dat hy/sy onafhanklike navorsing kan doen deur navorsing te doen oor `n onderwerp in Menslikehulpbronbestuur of Bedryfs- en Organisasiesielkunde en `n akademiese artikel te skryf vir publikasie in `n geakkrediteerde akademiese joernaal. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Slegs vir BComHons: Menslikehulpbronbestuurstudente |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Menslikehulpbronbestuur |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App